Parow Student Feedback

Baie dankie vir die geleentheid wat julle my gegee het om die kursus te doen.

Die tutor was uitstekend (The BEST). Ek sal enige een verwys om kursus hier te doen.

Ek was so bang om te kom want ek sukkel baie om iets in my kop te kry.  Maar met iemand soos julle sal ek definitief enige kursus aanpak.  Julle het die wêreld se geduld en wat van julle vir my uitstaan is die oomblik as jy by daai deur inkom  is julle so vriendelik en laat julle mens so belangrik voel dan is jy sommer klaar op jou gemak is. 

Dankie vir al julle input en patience met my.

Jy is die beste

Be Bless Always