|
|
Creative
MindsŪ - Kuruman
welcomes you
|
Creative
Minds wil al die studente wat hul kursusse voltooi het baie
geluk wens en voorspoed toewens vir die jare wat voorlę en dat
elkeen wat so hard gewerk het om dit te behaal geseën sal word
met baie sukses vorentoe.
Ons het n baie suksesvolle jaar tot dusver gehad met die groei
van ons studente getalle asook met die uitbreiding van nuwe
gevorderde kursusse wat vanaf 1 Augustus aangebied is nl. die
nuwe E-Learning kursusse.
Hester Beukes |
Die nuwe kursusse sal van groot waarde wees vir matrieks wat skool
verlaat asook enige ander persoon wat hul verder wil bekwaam in
verskeie studie rigtings.
OWNER: HESTER BEUKES
|
Tel/fax: 053 712 3791
Cell: 082 416 2380
Email:
cminds@lantic.net |
|
BEARE STRAAT, KURUMAN |
|
|