Creative Minds® Parow


Creative Minds® - Parow

Student Feedback

 

Venicia at Creative Minds Parow

Venicia, Trainer at Creative Minds Parow.

Baie dankie vir die geleentheid wat julle my gegee het om die kursus te doen.

Die tutor was uitstekend (The BEST). Ek sal enige een verwys om kursus hier te doen.

Ek was so bang om te kom want ek sukkel baie om iets in my kop te kry.  Maar met iemand soos Venicia sal ek definitief enige kursus aanpak.  Sy het die węreld se geduld en wat van haar vir my uitstaan is die oomblik as jy by daai deur inkom  is sy so vriendelik en laat sy jou so belangrik voel dan is jy sommer klaar op jou gemak.  Sy is ‘n liewe mens.

Dankie Venicia vir al jou input en patience met my.

Jy is die beste

Be Bless Always