Creative Minds wil al die studente wat hul kursusse voltooi het baie geluk wens en voorspoed toewens vir die jare wat voorlê en dat elkeen wat so hard gewerk het om dit te behaal geseën sal word met baie sukses vorentoe.
Ons het ‘n baie suksesvolle jaar tot dusver gehad met die groei van ons studente getalle asook met die uitbreiding van nuwe gevorderde kursusse wat vanaf 1 Augustus aangebied is nl. die nuwe E-Learning kursusse.
Die nuwe kursusse sal van groot waarde wees vir matrieks wat skool verlaat asook enige ander persoon wat hul verder wil bekwaam in verskeie studie rigtings.
Contact Details
OWNER: HESTER BEUKES
Email: cminds@lantic.net
3 ROOSLAAN, (NEXT TO KURUMAN CAMPUS)
Tel: 079 768 0084
Fax: 086 582 5691
Cell: 082 416 2380